Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

EnigeietsAfrikaans - Topics
Create Your Own App Store

* EnigeietsAfrikaans > Topics


Subject: saggies deur die bome
Replies: 1 Views: 846

knormoer 16.02.14 - 07:08pm
saggies deur die bome ruis n liedie
dit vertel van vriendskap ooit vir altyd

as bome bloei kom ek weer na jou, want ek weet ons liefde bly trou.
as bome bloei kom ek weer na jou, want ek weet ons liefde bly trou.

*hierdie liedjie het ek gesing op een of ander skoolkamp. Hoop ek onthou hom reg. Ek kan nie die ander versies onthou nie. *

jansi75 27.06.18 - 07:07pm
Ek het n boer sien dans

Ek het ver gery op n nuwe pad vir die eerste keer
rens in die Groot Karoo
Dit was die langste tyd van byna niks,
Maar die kortste pad na waar ek wou wees
Ek het verlang na die see
Dit was n groot verdwaal op n reguit pad
Ek het noord en suid in die veld verl
Maar na n prentjie op n plaaspad
Was ek seker ek ruik die ren

*


* Reply
* EnigeietsAfrikaans Forum


Search:
topics replies


* EnigeietsAfrikaans

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store